Category: Revival

Revival in the Sinoville congregation in Pretoria

Revival is God’s work

Revival is an event that God himself creates through the working of the Holy Spirit and it is based on what Jesus has already done and still does. This is a core truth that we must first realise before we can believe and pursue it.

Our early years in Sinoville

This article is about the experiences of Annakie and me in the AFM Sinoville congregation in Pretoria during the years 1972 to 1975. Maybe I should not talk about revival, because we did not pray for a revival at that time and never referred to it as a revival. And yet, when I think back today, I would say that I would not want or expect anything different from a revival or a revival in the making. At that time, we learned a lot from the Lord, that I trust will emerge in this article.

Continue reading

Herlewing by die Sinoville Gemeente in Pretoria

Herlewing is God se werk

Herlewing is gebeure wat God deur die werking van die Heilige Gees skep op grond van wat Jesus klaar gedoen het en nog steeds doen. Hierdie is ’n kernwaarheid wat ons eers moet besef voordat ons kan glo aan herlewing en ons daarvoor kan beywer.

Ons beginjare in Sinoville

Hierdie artikel is gebaseer op my en Annakie se ervaring in die AGS Sinoville-gemeente in Pretoria gedurende die jare 1972 tot 1975.

Miskien moet ek nie praat van herlewing nie, omdat ons nie vir ’n herlewing gebid het nie en dit ook nooit eens ’n herlewing genoem het nie.  En tog, as ek vandag terugdink, moet ek sê dat ek niks meer sou wou hê alvorens ek dit ’n herlewing, of ’n herlewing in wording sal noem nie.  Ons het baie by die Here geleer en ek vertrou dat dit in hierdie artikel na vore sal kom.

Continue reading

What is the meaning of speaking in tongues?

A more comprehensive article (available here) looks at the question: Is baptism in the Holy Spirit accompanied by speaking in tongues? And a second question that accompanies the first: ​​What is the meaning of speaking in tongues? The following is a brief conclusion of the article.

Die artikel is ook beskikbaar in Afrikaans.

Conclusion: Where does the “speaking in tongues” fit, or what is the meaning of speaking in tongues with regard to the baptism in the Holy Spirit:

Speaking in tongues ​​is not a sign of baptism in the Holy Spirit, it is, as has already been said, more than that. Speaking in tongues ​​is the spontaneous and accompanying response of the believer to the baptism in the Holy Spirit. It is the physical expression of the “overflow”, of the “streams of living water”. A continuous flow of the presence of the Creator God in action in the believer during and after the experience of baptism in the Holy Spirit. It is the believer’s spontaneous surrender to and the concrete and observable working of the Spirit of God in his life. This experience and process is described in the Bible as talking to God about “mysteries”: the truth and experience of God’s indescribable omnipotence and intense close love, which is beyond human comprehension or understanding. A participation of the believer through and with the Spirit who takes him on a journey from slave to child of God, to coheir with Christ. Speaking in tongues is nothing less than a participation in the power and glory of the risen Christ on the throne.

Continue reading

Gaan die doop in die Heilige Gees gepaard met die spreek in tale?

In ‘n langer artikel (hier beskikbaar) word gekyk na die vraag:  Gaan die doop in die Heilige Gees gepaard met die spreek in tale?  ’n Tweede vraag wat noodwendig is: Wat is die sin van die spreek in tale?

Hier volg ‘n kort opsomming van die artikel.

This article is also available in English.

Opsommend: Kom ons sê weer waar pas “tale praat”, of te wel wat is die sin van spreke in tale ten opsigte van die doping in die Heilige Gees:

Tale praat is nie ’n teken van die doop in die Heilige Gees nie, dit is soos reeds gesê, meer as dit. Tale praat is die spontane, begeleidende reaksie van die gelowige op die doping in die Heilige Gees. Dit is die fisiese uitdrukking van die “oorvloei”, die “oorloop”, die “strome van lewende water”. ‘n Voortdurende vloei van die teenwoordigheid van die Skepper God in aksie in die gelowige tydens en na die ervaring van die doop in die Heilige Gees.  Dit is die gelowige se spontane oorgawe aan, sy in die hand plaas van, en die konkrete en waarneembare werking van die Gees van God in sy lewe. Hierdie belewenis en proses word in die Bybel beskryf as praat met God oor sy “verborgenheid”: waarheid en belewenis van God se onbeskryflike almag en intense naby liefde, wat bo menslike begrip of verstand is. ’n Deelname van die gelowige deur en saam met die Gees wat hom op reis neem van slaaf tot kind van God, tot mede-erfgenaam saam met Christus. Spreek in tale is niks minder as ’n deelname aan die krag en heerlikheid van die opgestane Christus op die troon nie.

Continue reading