Ds Johann Els van Radiokansel het onlangs met Prof Hattingh gesels oor die boek “Gewone Mense: om nuut te dink oor herlewing.”
Jy kan die boek “Gewone Mense: om nuut te dink oor herlewing” gratis aflaai by https://www.ats.ac.za/gewone-mense/.
Luister hieronder na die gesprek.
“Ordinary People: to think anew about revival” is also available in English on https://www.ats.ac.za/ordinary-people/.
Leave a Reply