{"id":743,"date":"2020-05-31T10:20:46","date_gmt":"2020-05-31T08:20:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/?p=743"},"modified":"2020-05-31T10:20:47","modified_gmt":"2020-05-31T08:20:47","slug":"doping-in-die-heilige-gees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/","title":{"rendered":"Doping in die Heilige Gees"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"wp-block-paragraph\"><em>&#8216;n Getuienis:<\/em><\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ons gesin kom van \u2019n Gereformeerde agtergrond.&nbsp; Een aand het ons kinders saam met my ma, \u2019n Pinksterbiduur by \u2019n Pinkstergemeente bygewoon.&nbsp; Na die preek het die pastoor almal wat graag die doping in die Heilige Gees wou ontvang, vorentoe genooi.&nbsp; Die geleentheid was vir ons vreemd en ons het daarom nie vorentoe gegaan nie. <\/p>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-image size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"677\" src=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-747\" srcset=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg 1024w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-300x198.jpg 300w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-768x508.jpg 768w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-676x447.jpg 676w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin.jpg 1128w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure>\n\n\n\n<!--more-->\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Tannie Pieta van Rensburg is daardie aand daar voor op die mat, gedoop in die Heilige Gees. \u00a0Ek het haar later goed leer ken. \u00a0Die pastoor het aan die einde van die biduur vir my ma gevra om met gebed af te sluit.\u00a0 Die versoek was vir ons vreemd. Ons was nie aan so iets gewoond nie, des te meer vreemd omdat sy met my slapende kleinboet, \u2019n kleutertjie, op haar skoot in die banke gesit het.  Sy het sittende begin bid.\u00a0 Ek weet nie of die versoek van die pastoor gekom het vanwe\u00eb haar styl van bid of bloot omdat dit die Heilige Gees se leiding was nie.\u00a0 Later sou ons leer dat die Pinkster-mense dinge ietwat anders doen as waaraan ons gewoond was.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Terwyl sy gebid het, het hy en \u2019n ouderling na haar gestap.\u00a0 Hy het die baba van haar skoot opgetel en aan die ouderling gegee waarna hy sy hand op haar kop gesit en gebid het: \u201cHere, doop di\u00e9 vrou in U Gees.\u201d <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">My ma is net daar gedoop in die Heilige Gees en het in vreemde tale gepraat, soortgelyk aan die Handelinge 2 gebeure.\u00a0 By ons huis het sy in tale bly praat totdat my pa laat daardie aand by die huis aangekom het. Hy het sy vrou al pratende in tale gevind.\u00a0 Dit was vir hom \u2019n verrassing en hy het geen id\u00e9e gehad hoe om die situasie te hanteer nie.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die volgende oggend met koffietyd het my ma steeds in tale gepraat en dit het vir \u2019n paar dae voortgegaan.\u00a0 Dit het gelyk of enige goeie nuus die gebeure opnuut <em>\u201ctrigger\u201d<\/em> en dan begin sy weer in tale praat. \u00a0Haar ervaring was dat God baie kennelik in haar was, maar ook dat die w\u00eareld vol van sy teenwoordigheid is.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die ondervinding van die doop in die Heilige Gees en die kragtige gevolge daarvan, het haar lewe gekenmerk tot die dag van haar dood, op 93 jarige ouderdom. \u00a0My pa wat onder moeiliker omstandighede as sy grootgeword het, het vir baie jare, jare wat groot uitdagings aan hom gestel het, sonder hierdie ervaring van die doping in die Heilige Gees gegaan. Ek het dit waargeneem en was baie jammer vir hom.\u00a0 <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Swaarkry maak dit moeilik om so \u2019n wonderlike geskenk soos die Heilige Gees van God te ontvang.\u00a0 So \u2019n persoon worstel altyd met die ervaring dat hy nie goed genoeg is nie. Hy voel hy verdien dit nie en as hy dit sou waag om dit te ontvang, ervaar hy die vrees dat hy dit self sou opmaak en dat dit daarom vals sal wees.\u00a0 Gewoonlik sou hy s\u00ea dat hy \u2019n egte ervaring soek.\u00a0 Ongeloof en twyfel blokkeer \u2019n vreugdevolle ontvangs van die belofte van die Gees uit die hand van Jesus, wat self die Doper in die Gees is.\u00a0 <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">My pa is uiteindelik\nlater gedoop in die Gees, waarvoor ek God dank.&nbsp;\nMet sy dood het ek hom in my arms vasgehou terwyl ek saggies in tale\ngepraat het.&nbsp; Dit was toe dat hy sy\nlaaste asem uitgeblaas het en na die ewige verhuis het.&nbsp; Dit was \u2019n grootse oomblik in my lewe.<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die Evangelies vertel dat Johannes die Doper mense in water gedoop het, maar Jesus word aan ons voorgestel as die Doper in die Heilige Gees.\u00a0 Petrus het op Pinksterdag gepreek: <em>\u201cDan sal God julle die sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.\u00a0 Wat God belowe het, is vir julle en julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here onse God na Hom sal roep.\u201d<\/em> (Hand 2:38,39).\u00a0 <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Mag jy die\nwonder van die doop in die Heilige Gees beleef en die impak daarvan op jou lewe\nop \u2019n voortgesette wyse nuut ontdek.&nbsp; <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Getuienis: Ons gesin kom van \u2019n Gereformeerde agtergrond.&nbsp; Een aand het ons kinders saam met my ma, \u2019n Pinksterbiduur by \u2019n Pinkstergemeente bygewoon.&nbsp; Na die preek het die pastoor almal wat graag die doping in die Heilige Gees wou ontvang, vorentoe genooi.&nbsp; Die geleentheid was vir ons vreemd en ons het daarom nie vorentoe [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_hide_featured_image":false,"_jetpack_featured_image_duplicate_dismissed":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[9,6],"tags":[],"class_list":["post-743","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-holy-spirit","category-testimony","post-preview"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.8 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Doping in die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Doping in die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"&#8216;n Getuienis: Ons gesin kom van \u2019n Gereformeerde agtergrond.&nbsp; Een aand het ons kinders saam met my ma, \u2019n Pinksterbiduur by \u2019n Pinkstergemeente bygewoon.&nbsp; Na die preek het die pastoor almal wat graag die doping in die Heilige Gees wou ontvang, vorentoe genooi.&nbsp; Die geleentheid was vir ons vreemd en ons het daarom nie vorentoe [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Auckland Park Theological Seminary Blog\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-05-31T08:20:46+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-05-31T08:20:47+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Prof Jan Hattingh\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Prof Jan Hattingh\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Prof Jan Hattingh\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\"},\"headline\":\"Doping in die Heilige Gees\",\"datePublished\":\"2020-05-31T08:20:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-05-31T08:20:47+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/\"},\"wordCount\":692,\"commentCount\":2,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg\",\"articleSection\":[\"Holy Spirit\",\"Testimony\"],\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/\",\"name\":\"Doping in die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg\",\"datePublished\":\"2020-05-31T08:20:46+00:00\",\"dateModified\":\"2020-05-31T08:20:47+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/ouma-toekie-en-gesin.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/ouma-toekie-en-gesin.jpg\",\"width\":1128,\"height\":746},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/doping-in-die-heilige-gees\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Doping in die Heilige Gees\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/\",\"name\":\"Auckland Park Theological Seminary Blog\",\"description\":\"Through training and empowerment ATS aims at providing direction, light and hope to people and nations in accordance with God&#039;s will.\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\",\"name\":\"Prof Jan Hattingh\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Prof Jan Hattingh\"},\"description\":\"He is the principal of the Auckland park Theological Seminary and head of the department of Practical Theology. He's is well-known for his narrative sermons, loves to be in the veldt and is currently teaching his grandchildren how to track the spoor of animals.\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/author\\\/principal\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Doping in die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Doping in die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog","og_description":"&#8216;n Getuienis: Ons gesin kom van \u2019n Gereformeerde agtergrond.&nbsp; Een aand het ons kinders saam met my ma, \u2019n Pinksterbiduur by \u2019n Pinkstergemeente bygewoon.&nbsp; Na die preek het die pastoor almal wat graag die doping in die Heilige Gees wou ontvang, vorentoe genooi.&nbsp; Die geleentheid was vir ons vreemd en ons het daarom nie vorentoe [&hellip;]","og_url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/","og_site_name":"Auckland Park Theological Seminary Blog","article_published_time":"2020-05-31T08:20:46+00:00","article_modified_time":"2020-05-31T08:20:47+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg","type":"","width":"","height":""}],"author":"Prof Jan Hattingh","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Prof Jan Hattingh","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/"},"author":{"name":"Prof Jan Hattingh","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5"},"headline":"Doping in die Heilige Gees","datePublished":"2020-05-31T08:20:46+00:00","dateModified":"2020-05-31T08:20:47+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/"},"wordCount":692,"commentCount":2,"image":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg","articleSection":["Holy Spirit","Testimony"],"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/","name":"Doping in die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin-1024x677.jpg","datePublished":"2020-05-31T08:20:46+00:00","dateModified":"2020-05-31T08:20:47+00:00","author":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/ouma-toekie-en-gesin.jpg","width":1128,"height":746},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/doping-in-die-heilige-gees\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Doping in die Heilige Gees"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/","name":"Auckland Park Theological Seminary Blog","description":"Through training and empowerment ATS aims at providing direction, light and hope to people and nations in accordance with God&#039;s will.","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5","name":"Prof Jan Hattingh","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g","caption":"Prof Jan Hattingh"},"description":"He is the principal of the Auckland park Theological Seminary and head of the department of Practical Theology. He's is well-known for his narrative sermons, loves to be in the veldt and is currently teaching his grandchildren how to track the spoor of animals.","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/author\/principal\/"}]}},"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/743","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=743"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/743\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":749,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/743\/revisions\/749"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=743"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=743"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=743"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}