{"id":698,"date":"2020-05-25T10:38:16","date_gmt":"2020-05-25T08:38:16","guid":{"rendered":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/?p=698"},"modified":"2020-05-27T13:14:18","modified_gmt":"2020-05-27T11:14:18","slug":"god-roep-jou-vandag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/","title":{"rendered":"God roep jou vandag"},"content":{"rendered":"\n<div class=\"wp-block-image\"><figure class=\"aligncenter size-large\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"1024\" height=\"683\" src=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg\" alt=\"\" class=\"wp-image-700\" srcset=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg 1024w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-300x200.jpg 300w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-768x512.jpg 768w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1536x1024.jpg 1536w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-2048x1365.jpg 2048w, https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-676x451.jpg 676w\" sizes=\"auto, (max-width: 1024px) 100vw, 1024px\" \/><\/figure><\/div>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek nooi jou om baie ernstig te besin oor die feit dat God jou roep.&nbsp; Moenie jou kop skud nie, jy moet stadig lees en die fluisteringe van die Gees hoor.&nbsp; Hou ouer ek word, hoe meer word ek bewus van die belangrikheid van God se roeping vir \u2019n Christen.&nbsp; Ek is verbaas oor die tragiese feit dat die duiwel daarin geslaag het om God se mense van hierdie waarheid te roof en daarmee saam die grenslose leed wat God se koninkryk daardeur gely het en steeds ly.<\/p>\n\n\n\n<!--more-->\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n\n\n\n<p class=\"has-text-align-center wp-block-paragraph\"><em>This essay is also available in English: <a href=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-calls-you-today\/\"><strong>God calls you today<\/strong><\/a>.<\/em><\/p>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">1&nbsp;\n&nbsp;&nbsp; God die almagtige Skepper<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek\nis oortuig ons probleem l\u00ea eerstens in ons gebrek aan begrip van wie God is en\nderhalwe ook in ons gebrek aan vrees vir die Here. <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">God\nse skepping l\u00ea totaal buite ons begripsvermo\u00eb.&nbsp;\nGideon Joubert skryf dat ons nie \u2019n wyse het om God se oneindige skepping\nmet ons persepsies en begrippe te meet nie.&nbsp;\nEwe-eens kan ons gebrekkige begrip en berekening van tyd ook nooit vir\nons vertel wanneer die skepping begin het of wanneer dit sal eindig nie, sonder\nbegin en sonder einde vir ons klein bestaan.&nbsp;\nOns het \u2019n totale beperktheid om sy skepping, waarvan ons \u2019n\nmikroskopiese klein stofdeeltjie is, in verstaanbare definisies te beskryf, wat\nnog te s\u00ea om die Skepper self te verstaan.&nbsp;\nOns probeer om deur die wetenskap die skepping te verstaan, maar loop\nons steeds vas in die onmeetbare oneindigheid van die skepping, die skepping\nwat slegs die werk van sy vingerpunte was (Ps 8). &nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Van\nGod, die Enige-Skepper-God, skryf Paulus dat ons, in ons tog saam met die Gees\nom sy liefde te verstaan, sal ontdek dat sy liefde ons verstand te bowe gaan.&nbsp; Ons sal ook ontdek dat sy krag wat in ons\nwerk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink (Ef\n3:19,20).&nbsp; God se liefde en krag in ons,\ndeur Jesus Christus en die Heilige Gees, oorskry altyd ons stoutste verwagtinge.\n&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Dit\nis nie reg dat hierdie almagtige God met sy grenslose liefde wat in ons w\u00eareld\nerken, ge\u00eber en geloof moet word, moet veg vir \u2019n plek agter in die ry nie. &nbsp;&nbsp;<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">2&nbsp;\n&nbsp;&nbsp; God op pad na sy doel<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">As\njy bogenoemde weet, of liewer, as jy oor die drumpel strompel om dit te probeer\nweet, moet jy ook probeer begryp dat die skepper God met die makrokosmos op pad\nis na \u2019n einddoel.&nbsp; Die doel bestaan al van\nvoor die grondlegging van hierdie makrokosmos. Die Bybel praat van \u2019n nuwe\nhemel en aarde waar God met heerlikheid sal regeer.&nbsp; God die almagtige Skepper is vanaf die begin\nmet \u2019n baie konkrete plan met die skepping op pad.&nbsp; Net so seker as wat jy moet probeer verstaan\nwie die almagtige God in sy grootheid en liefde is, moet jy vir seker ook weet\ndat Hy met hierdie w\u00eareld op pad is om sy doel te bereik.&nbsp; Hy is die Redder van hierdie w\u00eareld.&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jy\nhoor die voetstappe op die gruispad &#8211; God op pad na sy doel -wanneer jy lees\nvan Jesus wat van dorpie tot klein plekkie gegaan het.&nbsp; Hy het die goeie nuus van die koms van God se\nkoninkryk verkondig, van sy redding en heerskappy wat eendag sal uitloop op die\nnuwe hemel en aarde. Hy het lekker gepreek en baie wonders gedoen en mense\ngenees, ek wens ek kon saam gestap het.&nbsp;\nJy sou die nuwe hemel en aarde kon hoor, sien en ruik. &nbsp;Is dit nog ver in die toekoms, wil jy\nvra?&nbsp; Miskien nie meer so ver nie!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die\ndag toe Hy en sy dissipels oor Johannes die Doper gesels het, kort voordat\nJohannes deur koning Herodus vermoor is, het Jesus ges\u00ea: \u201cSedert Johannes die\nDoper tot nou toe breek die koninkryk van die hemel vir homself \u2019n pad oop, en\nmense wat hulle kragtig (met moed en durf) inspan, kry dit in besit.\u201d (Matt\n11:12)&nbsp; <\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">3&nbsp;\n&nbsp;&nbsp; Jy is onlosmaaklik deel van God\nse plan, jy is saam met Hom op pad.<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Het\njy geweet, dat jy deel van die groep is: \u201c\u2026 mense wat hulle kragtig inspan, kry\ndit in besit.\u201d? <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hoor\nwat Jesus net kort voor dit ges\u00ea het: \u201c<strong>Die\noes is groot, maar die arbeiders min. &nbsp;Bid\ndan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes<\/strong>.\u201d&nbsp; Kan jy sy verlange hoor, sy verlange om elke\nmens deur sy dood en opstanding te red? &nbsp;&nbsp;Lees asseblief stadig en luister fyn, en moet\nniks laat verbygaan nie. &nbsp;<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Maar\nhoor ook hierdie: Dit was laat Sondagaand, die opstandingsdag, en sy dissipels\nhet bang in \u2019n kamer agter \u2019n toe deur weggekruip.&nbsp; Dit was toe dat Hy &#8211; steeds op pad met sy\nplan met die w\u00eareld &#8211; deur die toe deur gekom het en tussen hulle gestaan\nhet.&nbsp; Twee keer het Hy ges\u00ea: \u201cShalom vir\njulle\u201d- dit beteken dat sy vrederyk daardie opstandingsoggend deurgebreek het\nsoos groen grasspruitjies in die beton van hierdie w\u00eareld (Kobus de Smidt). &nbsp;Verder s\u00ea Hy: \u201d<strong>Soos die Vader my gestuur het, stuur Ek julle ook.\u2019&nbsp; Nadat Hy dit ges\u00ea het, blaas Hy oor hulle en\ns\u00ea: \u2018Ontvang die Heilige Gees<\/strong>!<strong>\u2019<\/strong>\u201d&nbsp;&nbsp;&nbsp;\n<\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">4&nbsp;\n&nbsp;&nbsp; Die Skepper Gees bemagtig ons\nsoos Jesus<\/h3>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Die\nHeilige Gees was die Skepper Gees, wat oor die donker aarde gesweef het die dag\ntoe Hy begin skep het.&nbsp; Die Gees waardeur\nGod die aarde geskape het en in stand hou.&nbsp;\nDie Gees wat Jesus, toe Hy dood was, uit die dood opgewek, Hom met alle\nmag beklee het en verhoog het tot aan die regterhand van God die Vader.&nbsp; Dit is dieselfde Gees wat met dieselfde krag\nin ons werk. &nbsp;&nbsp;God op pad met die koms\nvan sy koninkryk, maar hierdie keer in, en deur ons.&nbsp; Paulus skryf hiervan: \u201cMaar aan God die dank!\n&nbsp;Hy voer ons altyd saam in sy triomftog\nomdat ons een is met Christus.\u201d (2 Kor 2:14). <\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Hierdie\nbediening van die Gees deur ons, is die alles oortreffende heerlikheid van God\nwat die gebeure van Moses op Sinai verreweg oortref (2 Kor 3: 9,10).<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Paulus\nse skrywe klink nes Jesus s\u2019n: \u201c\u2026 die koninkryk van die hemele (breek) vir\nhomself \u2019n pad oop, en mense wat hulle kragtig inspan, kry dit in besit.\u201d <\/p>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">5&nbsp;\n&nbsp;&nbsp; Waarom het ons hierdie reuse\nwaarheid gemis?<\/h3>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\"><li>Omdat die kerk ons geleer het dat slegs belangrike kerkmense geroep is? <\/li><li>Omdat status en belangrike posisies daarmee saamgaan?&nbsp; <\/li><li>Dat die kerk jou amptelik moet orden?&nbsp; <\/li><li>Dat jy \u2019n mooi kerk moet h\u00ea met duur matte en baie mense? <\/li><li>Daar is geen Christen wat nie geroep is nie.&nbsp; Ons roeping mag verskil, so baie verskil as wat daar Christene is.<\/li><li>Of mis ons dit dalk omdat ons nie \u2019n besef het van wie God regtig is, en ons nie gaande oor Hom is nie? &nbsp;<\/li><li>Is God dalk minder belangrik vir ons?&nbsp; Nou praat ek nie mooi nie.<\/li><li>Is aardse goed of naam vir ons dalk belangriker as die koms van God se koninkryk?&nbsp; Ons is so besig met ander dinge. &nbsp;Nee, dit mag nie waar wees nie, jy gaan nie \u2019n stoel of tafel kan saamvat nie! <\/li><li>Of dink jy dalk dat jy dit nie kan doen nie. Of dat God jou nie wil gebruik nie, of dat jy te oud of te jonk is?&nbsp; Gee God \u2019n kans, Hy is kreatiewer as wat ons dink, en dalk kan ons regtig nuut dink!&nbsp; <\/li><\/ul>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Wat vra ek?&nbsp; Laat God se grootheid en liefde vir jou \u2019n\ngroter werklikheid word deur die Heilige Gees.&nbsp;\nPlaas jou dan in die Here se hand.&nbsp;\nDit is Hy wat jou geroep het en Hy sal jou hand vat en jou lei op jou\ngrootste avontuurtog.&nbsp; Hy sal die aard\nvan die werk bepaal, dit afbaken en jou bemagtig.&nbsp; Natuurlik sal jy jouself moet bekwaam, want\njy sal nou vir die res van jou lewe \u2019n student van God wees.&nbsp; Dit doen jy stadig saam met God.&nbsp; Hy sal eendag s\u00ea: \u201cMooi so, jy is \u2019n goeie\nslaaf.&nbsp; Omdat jy in \u2019n saak van min\nbelang getrou was, kry jy nou die bestuur oor tien stede.\u201d (Luk 19:17).<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Jy kan deel\nvan \u2019n herlewing wees!<\/p>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Ek het so \u2019n\nvermoede dat God ons vandag wil deel maak van die grootste herlewing wat die\nw\u00eareld nog gesien het, soos klein vuurtjies wat oral uitslaan.&nbsp; Hy moet as die enigste God in hierdie w\u00eareld\nerken en geloof word, Hy moet almal se Redder word.&nbsp; Dit is ons taak.<\/p>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator\"\/>\n\n\n\n<p class=\"wp-block-paragraph\">Foto deur <a href=\"https:\/\/unsplash.com\/@ravipinisetti?utm_source=unsplash&amp;utm_medium=referral&amp;utm_content=creditCopyText\">Ravi Pinisetti<\/a> op <a href=\"https:\/\/unsplash.com\/s\/photos\/creation?utm_source=unsplash&amp;utm_medium=referral&amp;utm_content=creditCopyText\">Unsplash<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek nooi jou om baie ernstig te besin oor die feit dat God jou roep.&nbsp; Moenie jou kop skud nie, jy moet stadig lees en die fluisteringe van die Gees hoor.&nbsp; Hou ouer ek word, hoe meer word ek bewus van die belangrikheid van God se roeping vir \u2019n Christen.&nbsp; Ek is verbaas oor die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_jetpack_newsletter_access":"","_jetpack_dont_email_post_to_subs":false,"_jetpack_newsletter_tier_id":0,"_jetpack_memberships_contains_paywalled_content":false,"_jetpack_hide_featured_image":false,"_jetpack_featured_image_duplicate_dismissed":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[8],"tags":[],"class_list":["post-698","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-gods-calling","post-preview"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v28.9 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>God roep jou vandag - Auckland Park Theological Seminary Blog<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"God roep jou vandag - Auckland Park Theological Seminary Blog\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Ek nooi jou om baie ernstig te besin oor die feit dat God jou roep.&nbsp; Moenie jou kop skud nie, jy moet stadig lees en die fluisteringe van die Gees hoor.&nbsp; Hou ouer ek word, hoe meer word ek bewus van die belangrikheid van God se roeping vir \u2019n Christen.&nbsp; Ek is verbaas oor die [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Auckland Park Theological Seminary Blog\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-05-25T08:38:16+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-05-27T11:14:18+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Prof Jan Hattingh\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Prof Jan Hattingh\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"Article\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#article\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/\"},\"author\":{\"name\":\"Prof Jan Hattingh\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\"},\"headline\":\"God roep jou vandag\",\"datePublished\":\"2020-05-25T08:38:16+00:00\",\"dateModified\":\"2020-05-27T11:14:18+00:00\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/\"},\"wordCount\":1496,\"commentCount\":0,\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg\",\"articleSection\":[\"God's calling\"],\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"CommentAction\",\"name\":\"Comment\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#respond\"]}]},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/\",\"name\":\"God roep jou vandag - Auckland Park Theological Seminary Blog\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#website\"},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#primaryimage\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#primaryimage\"},\"thumbnailUrl\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg\",\"datePublished\":\"2020-05-25T08:38:16+00:00\",\"dateModified\":\"2020-05-27T11:14:18+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/\"]}]},{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#primaryimage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/05\\\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/god-roep-jou-vandag\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"God roep jou vandag\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/\",\"name\":\"Auckland Park Theological Seminary Blog\",\"description\":\"Through training and empowerment ATS aims at providing direction, light and hope to people and nations in accordance with God&#039;s will.\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/#\\\/schema\\\/person\\\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\",\"name\":\"Prof Jan Hattingh\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Prof Jan Hattingh\"},\"description\":\"He is the principal of the Auckland park Theological Seminary and head of the department of Practical Theology. He's is well-known for his narrative sermons, loves to be in the veldt and is currently teaching his grandchildren how to track the spoor of animals.\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.ats.ac.za\\\/blog\\\/author\\\/principal\\\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"God roep jou vandag - Auckland Park Theological Seminary Blog","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"God roep jou vandag - Auckland Park Theological Seminary Blog","og_description":"Ek nooi jou om baie ernstig te besin oor die feit dat God jou roep.&nbsp; Moenie jou kop skud nie, jy moet stadig lees en die fluisteringe van die Gees hoor.&nbsp; Hou ouer ek word, hoe meer word ek bewus van die belangrikheid van God se roeping vir \u2019n Christen.&nbsp; Ek is verbaas oor die [&hellip;]","og_url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/","og_site_name":"Auckland Park Theological Seminary Blog","article_published_time":"2020-05-25T08:38:16+00:00","article_modified_time":"2020-05-27T11:14:18+00:00","og_image":[{"url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg","type":"","width":"","height":""}],"author":"Prof Jan Hattingh","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Prof Jan Hattingh","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"Article","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#article","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/"},"author":{"name":"Prof Jan Hattingh","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5"},"headline":"God roep jou vandag","datePublished":"2020-05-25T08:38:16+00:00","dateModified":"2020-05-27T11:14:18+00:00","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/"},"wordCount":1496,"commentCount":0,"image":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg","articleSection":["God's calling"],"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"CommentAction","name":"Comment","target":["https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#respond"]}]},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/","name":"God roep jou vandag - Auckland Park Theological Seminary Blog","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website"},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#primaryimage"},"image":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#primaryimage"},"thumbnailUrl":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg","datePublished":"2020-05-25T08:38:16+00:00","dateModified":"2020-05-27T11:14:18+00:00","author":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/"]}]},{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#primaryimage","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg","contentUrl":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-content\/uploads\/2020\/05\/god-roep-jou-vandag-1024x683.jpg"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/god-roep-jou-vandag\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"God roep jou vandag"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/","name":"Auckland Park Theological Seminary Blog","description":"Through training and empowerment ATS aims at providing direction, light and hope to people and nations in accordance with God&#039;s will.","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5","name":"Prof Jan Hattingh","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/53e983baa96db078533544481de30991a72ce2fab9686d5f20816e914087b2c5?s=96&d=mm&r=g","caption":"Prof Jan Hattingh"},"description":"He is the principal of the Auckland park Theological Seminary and head of the department of Practical Theology. He's is well-known for his narrative sermons, loves to be in the veldt and is currently teaching his grandchildren how to track the spoor of animals.","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/author\/principal\/"}]}},"jetpack_sharing_enabled":true,"jetpack_featured_media_url":"","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/698","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=698"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/698\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":716,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/698\/revisions\/716"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=698"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=698"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=698"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}