{"id":1039,"date":"2023-06-15T17:51:17","date_gmt":"2023-06-15T15:51:17","guid":{"rendered":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/?p=1039"},"modified":"2023-09-18T15:45:17","modified_gmt":"2023-09-18T13:45:17","slug":"pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/","title":{"rendered":"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees"},"content":{"rendered":"\n<p>Prof Jan Hattingh het tydens Pinkster naweek by <a href=\"https:\/\/christensentrum.co.za\/wp55\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">Christensentrum AGS Elspark<\/a> gesels oor die Doping in die Heilige Gees. <\/p>\n\n\n\n<p>Die gesprekke bestaan uit 4 videos wat almal hieronder ingesluit is. Hulle kan gekyk word en gebruik word in selgroup besprekings.<\/p>\n\n\n\n<p><strong>Besprekingsvrae is hieronder ingesluit by deel 3.<\/strong><\/p>\n\n\n\n<p>Ons het ook &#8216;n <strong><a href=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/how-to-facilitate-a-bible-study-home-group\/\" target=\"_blank\" rel=\"noreferrer noopener\">hulpmiddel hoe om selgroep byeenkomste te fasiliteer<\/a><\/strong>.<\/p>\n\n\n\n<!--more-->\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Deel 1 <\/h2>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Doping in die Gees Deel 1\" width=\"676\" height=\"380\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/4wdJ22U0qnY?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><figcaption class=\"wp-element-caption\">Deel 1 &#8211; Die heilshistoriese wortels van die doping in die Heilige Gees soos ons dit in Handelinge 2 vind.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator has-alpha-channel-opacity\"\/>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Deel 2<\/h2>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Doping in die Gees Deel 2\" width=\"676\" height=\"380\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/zFdlMfCiqig?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><figcaption class=\"wp-element-caption\">Deel 2 &#8211; Die Heilige Gees werksaam in Jesus se lewe.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator has-alpha-channel-opacity\"\/>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Deel 3<\/h2>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Doping in die Gees Deel 3\" width=\"676\" height=\"380\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/WBL-RCljkRI?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><figcaption class=\"wp-element-caption\">Deel 3 &#8211; Jesus se gesprek oor die Heilige Gees gedurende die nag wat Hy verraai is.<\/figcaption><\/figure>\n\n\n\n<h3 class=\"wp-block-heading\">Fasilitering van deel 3 in &#8216;n selgroep<\/h3>\n\n\n\n<p>Nota: Die video is lank maar die gesprek eindig ongeveer by 49 minute waarna daar \u2018n vrae en antwoord sessie volg.\u00a0 Jy kan die video op 1.25 spoed kyk om dit binne die tydsbestek te kan behandel.\u00a0 Dit is egter \u2018n baie belangrike gesprek wat ons dink jy en jou mense moet hoor.\u00a0 Dit mag ook wees dat jy die video weer op \u2018n opvolgbyeenkoms wil kyk en vir hierdie rede het ons twee besprekingsvrae opgestel.\u00a0 Moet nie bang wees om inhoud te herhaal nie. Dit vat \u2018n tydjie vir ons om regtig God se w\u00eareld te verstaan en daarom help dit ons om gesprekke te herhaal. Vra aan die selgroeplede om, terwyl hulle kyk, notas te maak van <strong>wat dit beteken dat die Heilige Gees in ons kom woon<\/strong>.<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Oorsig van deel 3<\/h4>\n\n\n\n<p>Die gesprek in deel 3 handel oor Jesus se opmerking oor die doping met die Heilige Gees die nag voordat Hy gekruisig sou word.\u00a0 Hierdie nag se gebeure en gesprekke word baie mooi vir ons beskryf in Johannes 13 -17.\u00a0 <\/p>\n\n\n\n<p>Jesus het geweet dat Sy groot lyding en kruisiging voor die deur was en hy het baie indringend en intiem tyd saam met sy vriende spandeer (Johannes 15:14,15).\u00a0 As ons die konteks verstaan dan sal ons verstaan dat hierdie hoofstukke kardinale inligting en beskrywings vir ons bevat.\u00a0 Hierdie is die intieme sake wat Hy met die naaste aan hom baie sorgvuldig bespreek (ons is ingesluit hierby &#8211;  sien Jesus se gebed in Johannes 17:20)<\/p>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Uitkomste vir die Bybelstudie<\/h4>\n\n\n\n<p>Dat die groeplede aan die einde van die gesprek:<\/p>\n\n\n\n<ul class=\"wp-block-list\">\n<li>sal verstaan hoe wonderlik, aktueel en naby die doping met die Heilige Gees vir elke gelowige is,<\/li>\n\n\n\n<li>\u2018n honger sal ontwikkel vir die doping met die Heilige Gees, en<\/li>\n\n\n\n<li>voortdurend die werking van die Heilige Gees en spreek in tale in hulle lewens sal nastreef.<\/li>\n<\/ul>\n\n\n\n<h4 class=\"wp-block-heading\">Besprekingsvrae<\/h4>\n\n\n\n<ol class=\"wp-block-list\" type=\"1\">\n<li>In Johannes verwys Jesus na die doping in die Heilige Gees as \u201c<em>by ons<\/em>\u201d wat \u2018n \u201c<em>in ons<\/em>\u201d word. (Sien video by ongeveer 33 minute).&nbsp; Bespreek in die groep die implikasies hiervan. Kyk ook na Paulus se twee gebede in Efesi\u00ebrs 1:17-20 en 3:14-21 om beter te verstaan wat die implikasies of die funksie van hierdie \u201c<em>in ons<\/em>\u201d is.<\/li>\n\n\n\n<li>Die opmerking word gemaak dat daar nie \u2018n <em>&#8220;halo&#8221;<\/em> om die mense van die Bybel is nie. (Video ongeveer 32 minute). Ons het dieselfde evangelie, dieselfde opdrag, en ons baklei dieselfde bose as hulle.\u00a0 \n<ol class=\"wp-block-list\">\n<li>Wat is die gevaar as mens dink dat die mense in die Bybel \u2018n <em>&#8220;halo&#8221;<\/em> om hulle het en dat ons nie is soos hulle nie?<\/li>\n\n\n\n<li>Ons baklei dieselfde bose as hulle &#8211; dit mag selfs wees dat die boosheid vandag groter is.  Wat is die implikasie hiervan ten opsigte van die doping met die Heilige Gees?<\/li>\n<\/ol>\n<\/li>\n<\/ol>\n\n\n\n<hr class=\"wp-block-separator has-alpha-channel-opacity\"\/>\n\n\n\n<h2 class=\"wp-block-heading\">Deel 4<\/h2>\n\n\n\n<figure class=\"wp-block-embed is-type-video is-provider-youtube wp-block-embed-youtube wp-embed-aspect-16-9 wp-has-aspect-ratio\"><div class=\"wp-block-embed__wrapper\">\n<iframe loading=\"lazy\" title=\"Die Doping in die Heilige Gees Deel 4\" width=\"676\" height=\"380\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/Fz0jtH2uPP0?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" allowfullscreen><\/iframe>\n<\/div><figcaption class=\"wp-element-caption\">Deel 4 &#8211; Die Heilige Gees as genadegawe.<\/figcaption><\/figure>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Prof Jan Hattingh het tydens Pinkster naweek by Christensentrum AGS Elspark gesels oor die Doping in die Heilige Gees. Die gesprekke bestaan uit 4 videos wat almal hieronder ingesluit is. Hulle kan gekyk word en gebruik word in selgroup besprekings. Besprekingsvrae is hieronder ingesluit by deel 3. Ons het ook &#8216;n hulpmiddel hoe om selgroep [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":""},"categories":[9],"tags":[],"class_list":["post-1039","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-holy-spirit","post-preview"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v25.6 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Prof Jan Hattingh het tydens Pinkster naweek by Christensentrum AGS Elspark gesels oor die Doping in die Heilige Gees. Die gesprekke bestaan uit 4 videos wat almal hieronder ingesluit is. Hulle kan gekyk word en gebruik word in selgroup besprekings. Besprekingsvrae is hieronder ingesluit by deel 3. Ons het ook &#8216;n hulpmiddel hoe om selgroep [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Auckland Park Theological Seminary Blog\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2023-06-15T15:51:17+00:00\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2023-09-18T13:45:17+00:00\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Prof Jan Hattingh\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Prof Jan Hattingh\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/\",\"url\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/\",\"name\":\"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website\"},\"datePublished\":\"2023-06-15T15:51:17+00:00\",\"dateModified\":\"2023-09-18T13:45:17+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-US\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/\",\"name\":\"Auckland Park Theological Seminary Blog\",\"description\":\"Through training and empowerment ATS aims at providing direction, light and hope to people and nations in accordance with God&#039;s will.\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-US\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5\",\"name\":\"Prof Jan Hattingh\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"@id\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/4a96ed16dfbaa17796e8a8635d6d1ca1?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/4a96ed16dfbaa17796e8a8635d6d1ca1?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Prof Jan Hattingh\"},\"description\":\"He is the principal of the Auckland park Theological Seminary and head of the department of Practical Theology. He's is well-known for his narrative sermons, loves to be in the veldt and is currently teaching his grandchildren how to track the spoor of animals.\",\"url\":\"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/author\/principal\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog","og_description":"Prof Jan Hattingh het tydens Pinkster naweek by Christensentrum AGS Elspark gesels oor die Doping in die Heilige Gees. Die gesprekke bestaan uit 4 videos wat almal hieronder ingesluit is. Hulle kan gekyk word en gebruik word in selgroup besprekings. Besprekingsvrae is hieronder ingesluit by deel 3. Ons het ook &#8216;n hulpmiddel hoe om selgroep [&hellip;]","og_url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/","og_site_name":"Auckland Park Theological Seminary Blog","article_published_time":"2023-06-15T15:51:17+00:00","article_modified_time":"2023-09-18T13:45:17+00:00","author":"Prof Jan Hattingh","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Prof Jan Hattingh","Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/","name":"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees - Auckland Park Theological Seminary Blog","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website"},"datePublished":"2023-06-15T15:51:17+00:00","dateModified":"2023-09-18T13:45:17+00:00","author":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-US","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/pinkster-en-gesprekke-oor-die-heilige-gees\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Pinkster en gesprekke oor die Heilige Gees"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#website","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/","name":"Auckland Park Theological Seminary Blog","description":"Through training and empowerment ATS aims at providing direction, light and hope to people and nations in accordance with God&#039;s will.","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-US"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/ac24c7262a6cbd72ffdf54b7a2d757a5","name":"Prof Jan Hattingh","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-US","@id":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/#\/schema\/person\/image\/","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/4a96ed16dfbaa17796e8a8635d6d1ca1?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/4a96ed16dfbaa17796e8a8635d6d1ca1?s=96&d=mm&r=g","caption":"Prof Jan Hattingh"},"description":"He is the principal of the Auckland park Theological Seminary and head of the department of Practical Theology. He's is well-known for his narrative sermons, loves to be in the veldt and is currently teaching his grandchildren how to track the spoor of animals.","url":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/author\/principal\/"}]}},"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1039"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1039"}],"version-history":[{"count":10,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1039\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1159,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1039\/revisions\/1159"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1039"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1039"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.ats.ac.za\/blog\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1039"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}